Wednesday, October 15, 2014
Posted by Newsroom 1
Reader's rate:
0
Wednesday, October 15, 2014
Posted by Newsroom 1
Reader's rate:
0
A determined group of individuals, organisations and learners took to the streets of Kuruman  town on Thursday 9 October 2014 to alert communities about the vagaries of breast cancer in their midst. Briefing the Kathu Gazette, chairperson of charity workers’ support group and Palliative... + continue reading
Wednesday, October 15, 2014
Posted by Newsroom 1
Reader's rate:
5
Wednesday, October 15, 2014
Posted by Newsroom 1
Reader's rate:
0
Die Vrystaat/Noord-Kaap vrouegholfspan het die afgelope vakansie in Kaapstad by die Royal Cape Gholfbaan hulleself uitstekend van hulle taak gekwyt, en met 'n tweede plek in hul afdeling klaargemaak. Die span het hulle dankbaarheid uitgespreek teenoor die Vrystaat/Noord-Kaap Unie vir die... + continue reading
Thursday, October 9, 2014
Posted by Newsroom 1
Reader's rate:
5
Kumba Iron Ore, in partnership with the Gamagara Municipality, recently identified a viable and sustainable clean-up project to benefit residents of Kathu, Sesheng and Mapoteng. The Kathu clean-up project is a new initiative that aims to reduce litter and maintain a clean living environment in... + continue reading

Home Page

Featured Articles

Wednesday, 15/10/14 - 0 comment(s)
Annelie Coetzee, bekende haarkapper in Kathu en borskanker-oorwinnaar, is Kathu Gazette se survivor vir die CANSA Relay for Life Kathu 2014. Met ‘n vriendelike glimlag en ‘n sagtheid in haar oë nooi sy mens in. Dat hierdie sprankelende vrou skaars drie jaar gelede teen kanker moes veg is byna ondenkbaar. Annelie het in die... + continue reading
Wednesday, 15/10/14 - 0 comment(s)
Terwyl almal lekker "gematriekafskeid" het in hul droomrokke, droom klein dogtertjies soos Elandri Victor van Lime Acres ook oor daardie dag. Elandri het matriekafskeid-matriekafskeid gespeel en ma moes net foto’s neem. Sy is nou in graad 3 en wou tog so graag ook mooi aantrek en fênsie lyk! + continue reading

Hoogtepunte / Highlights

Mnr At Fourie, Eenheidsbestuurder van Eenheid A,  saam met van sy lede en jeugdiges asook die studente van die “Uhuru Environmental Affairs”, ná afloop van die finale fase van die projek.
81
reads
6 today
Wednesday, 15/10/14 - 0 comment(s)
Van die jeugdige aangehoud-enes van Eenheid A van die Korrektiewe Sentrum op Up-ington het onlangs, in samewerking met die lede van die “Uhuru Environ-mental Affairs”, die hele terrein... + continue reading

Skole Nuus / School News

142
reads
9 today
Wednesday, 15/10/14 - 0 comment(s)
Trotse Kathu-ouers James Manis en sy vrou Rienie het hierdie jaar sommer twee matrikulante in Hoërskool Kathu gehad. Hulle tweeling Rumer en Zoe (17) het behoorlik geskitter by die... + continue reading

Streek / Regional

65
reads
4 today
Wednesday, 15/10/14 - 0 comment(s)
Plaaslike motiveringskrywer, Jaygé Carstens, was op Saterdag 11 Oktober 2014 die hoofspreker tydens KANSA Kathu se Lentetee by Hoërskool Kathu. Die sang- en dansitems is ook deur... + continue reading

Mynbou & Nywerheid / Mining & Industry

47
reads
2 today
Wednesday, 15/10/14 - 0 comment(s)
Black Mountain Mining celebra-ted World Sight Day with the expansion of its Cataract Ope-rations Drive into the Northern Cape. Working tirelessly towards zero cataract blindness in the Northern... + continue reading

Skole Sport /
School Sport

46
reads
3 today
Wednesday, 15/10/14 - 0 comment(s)
Laerskool Kathu se o/10 seuns- en dogterstennisspanne het van 29 September tot 1 Oktober 2014 aan ‘n rondomtalie tennistoernooi in Kimberley gaan deelneem. Die deelnemende skole in die Seuns A-... + continue reading

Klub Sport /
Club Sport

82
reads
21 today
Wednesday, 15/10/14 - 0 comment(s)
Die Vrystaat/Noord-Kaap vrouegholfspan het die afgelope vakansie in Kaapstad by die Royal Cape Gholfbaan hulleself uitstekend van hulle taak gekwyt, en met 'n tweede plek in hul afdeling... + continue reading