Our Archives

Visitor Counter

  • 57929Total reads:
  • 898Reads today:
  • 114022Total visitors:
  • 256Visitors today:
  • 1Visitors currently online:

Latest Comments

LAERSKOOL ORANJE-NOORD DOEN RADIOPRAATJIE VIR KANSA UPINGTON

Maartmaand was die KANSA tema GESONDE EETGEWOONTES! Radio Riverside het ‘n praatjie met ‘n verskil beleef toe die drie van die graad 4’s van Laerskool Oranje-Noord die dorp vertel het hoe!  Zaskia Bisshoff, Hesna Theron en Hezeli Visagie het saam met die KANSA tannies ‘n uitstekende radiopraatjie gehou om hierdie veldtog ‘n . . . → Read More: LAERSKOOL ORANJE-NOORD DOEN RADIOPRAATJIE VIR KANSA UPINGTON

KANSA UPINGTON LEI NUWE VRYWILLIGERS OP

KANSA het nuwe vrywilligers vir Upington opgelei op 26 Februarie 2009. Tydens hierdie geleentheid is nuwe vrywilligers toegerus om werklik ‘n verskil te maak in ons streek.  Indien u belang stel om ‘n vrywilliger te wees vir KANSA in enige van die afdelings – Pasiëntsorg, Gesondheidspraatjies en uitstallings of fondsinsameling – skakel . . . → Read More: KANSA UPINGTON LEI NUWE VRYWILLIGERS OP

KANSA UPINGTON : KLEUR OF SKEER JOU HARE MET ‘N REDE!

Die jaarlikse KANSA Shavathon is gehou op 6 en 7 Maart 2009. Tydens hierdie geleentheid kleur of skeer die gemeenskap hare om hulle medelye te toon aan pasiënte wat hulle hare verloor tydens behandeling. Dit dien ook as ‘n fondsinsameling wat KANSA in staat stel om die broodnodige dienste in hierdie streek . . . → Read More: KANSA UPINGTON : KLEUR OF SKEER JOU HARE MET ‘N REDE!

KANSA UPINGTON/KALAHARI Sê DANKIE VIR 2008/09

KANSA se streekkantoor (wat in Upington is, maar ‘n groot gedeelte van die Noord-Kaap bedien) wil graag dankie sê vir ‘n wonderlike finansiële jaar – April 2008 tot Maart 2009. Die finale syfers is nog nie beskikbaar nie, maar alle aanduidings is dat die begroting van R758 000 vir die finansiële jaar behaal is. . . . → Read More: KANSA UPINGTON/KALAHARI Sê DANKIE VIR 2008/09

KANSA RELAY FOR LIFE OP UPINGTON

Die Relay komitee saam met Janie du Plessis – VLNR Voor: Saretta du Toit, Janie du Plessis, Barbara Oppermann, Helena Conradie, Linda Beukes, Christa Stadler, Elsa van Wyk, Jannie Oppermann, Pierre Lotriet, Hannes Maass, Dekker Stadler en Herman van Wyk. ie jaarlikse KANSA Relay for Life het die afgelope naweek plaasgevind. Dit was die . . . → Read More: KANSA RELAY FOR LIFE OP UPINGTON

KANSA Relay for Life, KATHU 2009

KANSA Relay for Life, KATHU 2009 sal plaasvind op 9 Oktober 2009!

Maak nou al seker dat u deel is van hierdie geleentheid. Dit is ‘n gemeenskapsgedrewe projek wat aangebied word om die volgende te doen: Remember – die kankerpasiënte wat nie meer saam met ons is nie, . . . → Read More: KANSA Relay for Life, KATHU 2009

Hoërskool Duineveld Toekennings

Hoërskool Duineveld is op Dinsdag 24 Maart 2009 met verskeie toekennings tydens die Siyanda Departement Onderwys prysuitdeling bekroon.  Hulle ontvang die Premier-skild vir die Top Akademiese Skool in die Noord-Kaap, die Klein Brothers-skild vir die Top Akademiese Skool in die Upington-distrik en die JJ Basson Wisseltrofee vir die “School of Excellence”.  Opvoeders . . . → Read More: Hoërskool Duineveld Toekennings

Petrol Price Hike

The price of 93 grade petrol increased by 36 c/l at midnight on Tuesday 31 March 2009, as was announced on Friday 27 March 2009 by the Department of Minerals and Energy.   The price of 95 grade petrol increase by 31 c/l, while the wholesale price of diesel rose by 39,5 c/l.  The wholesale . . . → Read More: Petrol Price Hike

Kalahari Kuierfees – ‘n Fees Sonder Brieke !

Die Kalahari Kuierfees vind vanjaar van 24 – 26 September plaas. Dié fees onderskryf Afrikaans as taal, sport, inheemse kos, streeksprodukte, die natuur,  eiesoortige kulture,  teater en opbouende musiek  terwyl die verskillende teikengroepe in aanmerking geneem word.  Dis ‘n fees vir die gesin.  Die fees word gekenmerk deur ‘n verskeidenheid sportsoorte en kompetisies wat . . . → Read More: Kalahari Kuierfees – ‘n Fees Sonder Brieke !

High-Level Nuclear Waste may be Disposed of at Vaalputs in NC

South Africa’s sole nuclear waste management site, Vaalputs, some 100 km out into the desert from the town of Springbok in the Northern Cape, was likely to house high-level waste within the next ten years, the Nuclear Energy Corporation of South Africa (Necsa) said on Wednesday 25 March 2009.  Speaking at Vaalputs, CEO Rob . . . → Read More: High-Level Nuclear Waste may be Disposed of at Vaalputs in NC