Our Archives

Visitor Counter

  • 63463Total reads:
  • 499Reads today:
  • 115334Total visitors:
  • 133Visitors today:
  • 1Visitors currently online:

Latest Comments

LUXOR ACADEMY FASHION SHOW

 

 

The fashion show presented at the Gereformeerde Kerk Kathu by Luxor Academy was a great success.  All 60 students from Grade 0 to Grade 10 modelled clothes from several of the fashion shops at Kathu. About 180 guests attended the occasion which was organissed by Michelle . . . → Read More: LUXOR ACADEMY FASHION SHOW

POSTMASBURG OORLEDENES AFGELOPE NAWEEK

‘n Jong man en ‘n ou inwoner van Postmasburg is die afgelope naweek oorlede:  Mnr Franco Griessel (29) wat vir die kontrakteursfirma Steffannuti and Stock, by die Kumba-Suid myn buite Postmasburg gewerk het, is Saterdagaand (26 September) by die draai buite Beeshoek dood toe sy motor die pad verlaat het. Hy het na verneem . . . → Read More: POSTMASBURG OORLEDENES AFGELOPE NAWEEK

Community Outreach & Development Centre Uitreik in Olifantshoek

Die COD Community Outreach & Development Centre het op Vrydag 28 Augustus 2009 ‘n uitreik na twee van die sopkombuise in Olifantshoek gehad. By hierdie geleentheid was FNB Kathu ons borg en die kinders het die dag baie geniet. Die Tic span onder leiding van Pastoor . . . → Read More: Community Outreach & Development Centre Uitreik in Olifantshoek

Kathu Public Adult Learning Centre ABET Visits the Gamagara Library

Pictured here are the Educators Miss Connie Bele (073 894 1108) Mrs Tshepang Ntau (078 556 3540), the ABET learners and the library staff

On Tuesday 22 September 2009 the ABET learners and educators visited the library at Kathu. The visit was to help acquaint the learners to the importance of the library and . . . → Read More: Kathu Public Adult Learning Centre ABET Visits the Gamagara Library

Vierde Plek vir Hoërskool Postmasburg Entrepreneur

Susan van der Merwe met haar sertifikaat.

Mnr Andre Kitshoff van die raadgewende maatskappy RED & T, het in samewerking met Kumba Iron Ore die New Horizons entrepreneursprogram geloods en gedryf.  Hiedie program is in 2007 geloods onder graad 10 leerders in die hele Noord-Kaap en was gemik daarop om entrepreneurskap by leerders aan . . . → Read More: Vierde Plek vir Hoërskool Postmasburg Entrepreneur

Kalahari Fly-In 2009 op Kuruman

'n Gemotoriseerde sweeftuig by ‘n vorige Kalahari Fly-In. Foto : Hermas Coetzee

Die Kalahari Fly-In word vanjaar deur Laerskool Kuruman in samewerking met Hoërskool Kalahari en Kuruman Vliegklub aangebied op Vrydag 09 en Saterdag 10 Oktober by die Kuruman Vliegveld.  Dit sal hierdie jaar groter as in die verlede wees, met meer as 100 . . . → Read More: Kalahari Fly-In 2009 op Kuruman

KANSA VONKELVROU VIR VANZYLSRUS

Venetia Schreuder(voormalige Vonkelvrou), Christa Stadler(KANSA), Anita Scholtz, (Nuwe Vonkelvrou) Karen Kriek, Anet Cloete, Ida Cloete.

 

Anita Scholtz saam met Sarah Gray en Suné Kotze die wenners van die gelukkige trekkings geskenk deur Miglio.

Vanzylsrus het weereens hul styl gewys toe hulle op lentedag ‘n lieflike vonkelvrou funksie gehou het. Daar is dankie gesê . . . → Read More: KANSA VONKELVROU VIR VANZYLSRUS

Kom Kuier saam met Francois & Elizabeth

Die gewilde sangpaar Francois en Elizabeth Fourie tree Woensdag aand 21 Oktober op in die NG Kerk Kathu.  Die konsert sal die vorm aanneem van ‘n heerlike gesinskuier, met ‘n wye verskeidenheid van vertellings en liedjies, waarvoor Francois en Elizabeth deur die jare geliefd geword het.  Van die kinders  tot die senior . . . → Read More: Kom Kuier saam met Francois & Elizabeth

Glansryke Matriekafskeid van Hoërskool Wrenchville

Foto’s:  ‘n Paar van die glans paartjies by Hoërskool Wrenchville se matriekafskeid:

 

 

Supersterre van  Hoërskool  Wrenchville het op Vrydag 25 September 2009 behoorlik die kollig gesteel toe hulle op die rooi tapyt stap. “Academic Oscar Awards – . . . → Read More: Glansryke Matriekafskeid van Hoërskool Wrenchville

BLUE FINS SPRINT GALA 25 & 26 SEPTEMBER 2009

Vyf swemmers van die Kalahari Aquatics het die afgelope naweek aan die Blue Fins Sprint Gala in Bloemfontein gaan deelneem. Hulle is (Agter L) Marilie Reyneke, Martie Loots, James Garisch, (Voor) Ruan Wolstenholm en Elizna Reyneke. Te danke aan ons verhitte swembad by die gym waarin die swemmers deur die winter geoefen het, kon hulle . . . → Read More: BLUE FINS SPRINT GALA 25 & 26 SEPTEMBER 2009