Our Archives

Visitor Counter

  • 63425Total reads:
  • 461Reads today:
  • 115315Total visitors:
  • 114Visitors today:
  • 2Visitors currently online:

Latest Comments

Karate Klubs Hou Prysuitdeling

Op 06 November het Kuruman Martial Arts hul jaareindfunksie en prysuitdeling gehou. Die kinders het deur die afgelope jaar hard gewerk en het dan ook nou die vrugte gepluk van hul deursettingsvermoë en volharding. Cornel Scheepers is aangewys as karateka van die jaar (105 punte) en beste gradeerder.  Sy staan ook eerste in die . . . → Read More: Karate Klubs Hou Prysuitdeling

LAERSKOOL POSTMASBURG KRIEKET ONOORWONNE!

As enige een nog getwyfel het, is dit nou amptelik.  Geen ander laerskool in die streek kan kolf vashou teen die krieketspanne van Laerskool Postmasburg nie!  Die o/11 en o/13 spanne was onoorwonne in die krieket streeksliga vir die jaar en die lopies is gehardloop en die paaltjies omgeboul met mening en elke wedstryd . . . → Read More: LAERSKOOL POSTMASBURG KRIEKET ONOORWONNE!

Ons Meester se Bergpredikasie – Deel 8

Ons het in die vorige lesing gekyk na sekere inleidende beginsels wat betref die gees van sagmoedigheid. Ons gaan vandag verder. ‘n Gees van sagmoedigheid staan lynreg teenoor die gees van hardheid, bitterheid of skerp woorde. Dit is werklik soos die beskrywing aandui, ‘n sagtheid van binne – die plek waar die mens se . . . → Read More: Ons Meester se Bergpredikasie – Deel 8

Huisbraak Saak

Die Suid-Afrikaanse Polisie Diens van Olifantshoek ondersoek ‘n huisbraak wat plaasgevind het op 24 November 2009 om ongeveer 01:30 te Ivory Tavern, Olifantshoek.  Na bewering het die eienaar van die Tavern, die SAPD gekontak en gerapporteer dat die Ivory Inn se alarm geaktiveer is.  Die SAPD is dadelik na die toneel en met aankoms, . . . → Read More: Huisbraak Saak

Huisbraak & Diefstal

Die Suid-Afrikaanse Polisie Diens van Olifantshoek ondersoek ‘n huisbraak wat plaasgevind het op 17 November 2009 te FoodZone, Olifantshoek.  Na bewering het die verdagtes die besigheid binnegekom deurdat hulle ‘n agterdeur oopgeforseer het.  Hulle het die kluis probeer oopbreek deur van plofstof gebruik te maak.  Na bewering het die verdagtes die kluis met 8 . . . → Read More: Huisbraak & Diefstal

Theft

The police of Mothibistad arrested a man of 47 years of age for theft.  The police received information that there was a vehicle transporting goods that are suspected to be stolen.  The police responded immediately and a man was found in possession of stationery and he couldn’t give account as to indeed the property . . . → Read More: Theft

Theft Investigation

The SAPS Postmasburg are investigating a case of housebreaking and theft that occurred on 21 November 2009 at about 01:30.  Allegedly the house owners were asleep when they were woken by noises inside their home.  Upon investigation the suspect became aware that the owner was awake and fled.  He was later identified by another . . . → Read More: Theft Investigation

Housebreaking Case

The SAPS Postmasburg are investigating a case of housebreaking and theft after the arrest of a 19 year old male who was found in possession of property suspected to be stolen.  Allegedly the police were on patrol on 21 November 2009 at about 01:30 when they came across the suspect who behaved suspiciously.  They  . . . → Read More: Housebreaking Case

Graad 1 leerders ontmoet hul nuwe Juffrou !

Die kinders wat volgende jaar graad 1 toe moet gaan by Laerskool Kathu het op Vrydag 20 November 2009 die voorreg gehad om hulle nuwe skool en nuwe juffrou te besoek.  Die kinders was vol verwagting en het die nuwe skool baie geniet.  Elkeen het ‘n naam kaartjie ontvang en kon prentjies inkleur.  Hulle het gesing, . . . → Read More: Graad 1 leerders ontmoet hul nuwe Juffrou !

Klouterjasie hou Kers Konsert

Donderdag aand 19 November 2009 het Klouterjasie Kleuterskool op Kathu ‘n baie suksesvolle kers konsert afsluiting gehad.  Die kleuters was vrolik en almal het die konsert baie geniet.  Die kleuters was heerlik verras met Kersvader wat vir elkeen ‘n vroeë geskenkie gebring het.  Die aand was baie lekker en baie suksesvol.

Foto . . . → Read More: Klouterjasie hou Kers Konsert