By News Room - Reporter 1, on March 25th, 2010%
In die eerste boodskap in hierdie baie belangrike reeks lering oor ‘n baie kontroversiële boodskap van ons tyd, het ons die kragteloosheid gesien wat die wet besit om enige gelowige tot saligheid of redding te bring. Een boodskap is duidelik uitgespel naamlik die hopeloosheid van die wet om enigiemand regverdig te verklaar voor die . . . → Read More: Wet en Genade / Wet of Genade Deel 2
By News Room - Reporter 1, on March 25th, 2010%
Wees gewaarsku – Amnestie op Vuurwapens – nog net 19 dae oor! Lede van die publiek word ernstig maar vriendelik versoek om enige vuurwapens in hul besit voor 11 April 2010 by die naaste polisiestasie, in te handig. U sal geensins vervolg word nie, maar sou die wapen na die datum in u besit . . . → Read More: Wees Gewaarsku! 19 dae Oor
By News Room - Reporter 1, on March 25th, 2010%
Seeing that the World Cup is literally just around the corner, please be alert.NEVER LET YOUR CHILDREN OUT OF YOUR SIGHT. We all need to be extra vigilant about our children. Please warn your children to “not talk to strangers”. Warn them not to have photos taken of themby strangers. Nigerian cartels are allegedly . . . → Read More: Never let your children out of your sight!!
By News Room - Reporter 1, on March 25th, 2010%
Die Suid-Afrikaanse Polisie Diens van Kathu ondersoek ‘n dronkbestuur saak wat plaasgevind het op 17 Maart 2010 om ongeveer 19:00 op die Kathu/Deben hoofpad. Na bewering het die beskuldigde ene Bojosi Seikaneng met ‘n Toyota Corolla in die sloot langs die pad afgery. Op die toneel is vasgestel dat die beskuldigde na sterk drank . . . → Read More: Dronk Bestuur
By News Room - Reporter 1, on March 25th, 2010%
Die Suid-Afrikaanse Polisie Diens van Kathu ondersoek ‘n saak van Roekelose en/of nalatige bestuur wat plaasgevind het op 17 Maart 2010 om 16:05 op die Kathu/ Postmasburg hoofpad. Na bewering het ‘n Toyota bakkie agter ‘n wit trok gery. Terwyl die bakkie na bewering besig was om die trok verby te gaan, het die . . . → Read More: Roekelose en/ of Nalatige Bestuur
By News Room - Reporter 1, on March 25th, 2010%
Op 9 Maart 2010 is William Matroos gevonnis tot tien jaar gevangenisstraf waarvan twee jaar opgeskort is vir vyf jaar op voorwaarde dat hy hom nie weer skuldig maak aan die misdryf van verkragting of poging tot verkragting gedurende die tydperk van opskorting nie. Die ondersoekbeampte in die saak was Speurder Sersant Fourie. Op . . . → Read More: Suksesvolle Vonnisse
By News Room - Reporter 1, on March 25th, 2010%
Well-known resident of Jan Kempdorp, Mrs Joey Lubbe (75) who owned the Andalusia Court apartment complex in the centre of Jan Kempdorp, was stabbed and murdered on Saturday 20 March 2010. Two youths from Riebeeckstad near Welkom aged 15 and 17 years respectively, who had apparently hitchhiked to the building specifically to kill Mrs . . . → Read More: Well-Known Jan Kempdorp Resident Murdered
By Editor, on March 25th, 2010%
Verskeie veranderinge het die afgelope drie maande plaasgevind in Kathu Medi-Clinic se bestuurspan. Met die nuwe veranderinge aan die huidige bestuurspan van Kathu Medi-Clinic, word ‘n gesamentlike ondervinding in die hospitaal bedryf van bykans 56 jaar verteenwoordig. Die nuwe bestuurspan is ingestel op gehalte gesondheidsdiens aan Kathu en sien die hospitaal as ‘n integrale . . . → Read More: Kathu Medi-Clinic Bestuurspan 56 Jaar Ondervinding Gesamentlik
By Editor, on March 25th, 2010%
South African utility Eskom lost up to 5 850 GWh of electricity due to illegal connections in the 2008/9 financial year, a government Minister said on Tuesday 23 March 2010. “The assumption is that this figure includes 33,3% to 50% of non-technical losses in the form of theft. That implies theft losses range from . . . → Read More: Eskom Lost 5850GWh Power to Theft in 2008/9
By Editor, on March 25th, 2010%
The Premier of the Northern Cape, Ms Hazel Jenkins led a delegation to Uruguay from 19 – 22 March 2010, with the express purpose to showcase the Northern Cape province in particular and the country in general, to the many Uruguayan supporters who will be visiting the Northern Cape for the global 2010 FIFA . . . → Read More: NC Premier Led Delegation to Uruguay