By News Room - Reporter 4, on June 30th, 2010%
Lede van die Kalahari Kuierfees Komitee is alreeds hard besig om te beplan aan die komende fees. Hier is vlnr Piet Swanepoel, Eleanor Esterhuizen, ET Thirion en Christa Marais. Regs agter staan Louise Lubbe, skakelbeampte by Kumba Iron Ore wat van so ver as Kathu kom om die vergaderings by te woon.
Kamele, “Arabiese” . . . → Read More: Vanjaar Kies jy Mej Volksblad Fees-Sprankel
By News Room - Reporter 4, on June 30th, 2010%
Welkom aan Chrisna Lotter, die nuwe Gesondheidsprogramkoördineerder vir KANSA Upington.
2 If you liked this article, please . . . → Read More: Welkom by KANSA Chrisna!
By News Room - Reporter 4, on June 30th, 2010%
Jan Swiegers van Kathu is onlangs deur sy gesin verras met ‘n Vadersdagpersent waarvoor enige pa sal wag. Al was Vadersdag ‘n paar weke gelede, het sy vrou en drie seuns hom op ‘n jagtog trakteer die naweek van 26 Junie 2010. Jan het ‘n blouwildebees by Beeshoek Assmang se wildkamp gaan skiet. Dit was ‘n . . . → Read More: Gelukkige Vadersdag, Pa!
By News Room - Reporter 4, on June 30th, 2010%
VGK Rainbow op Upington het die afgelope naweek 'n baie suksesvolle langarmdans in die Progress Gemeenskapsaal aangebied. Smartvision het die musiek verskaf. Berig en foto: SCHUUR
0 If you liked this article, please . . . → Read More: VGK Rainbow hou Langarmdans
By News Room - Reporter 4, on June 30th, 2010%
The growth of a child tells a great deal about the child’s health. If a child is sick or not eating properly, his or her growth is affected, which may also affect the development of the body and the brain. Regular visits to the nearest clinic will ensure timely correction of poor weight gain . . . → Read More: Monitor Your Baby’s Growth Regularly
By News Room - Reporter 4, on June 30th, 2010%
POSTMASBURG
Deur Mimi Swart
Hospitaalgevalle
Mev Anna du Plooy van Viljoenstraat, wat in Maart geval en haar heup gebreek het, beweeg darem weer met behulp van krukke.
Mnr Jacques Cloete van Postmasburg, wat al ‘n geruime tyd in die intensiewesorg eenheid in Bloemfontein is, toon beterskap; van die . . . → Read More: Lief & Leed
By News Room - Reporter 4, on June 30th, 2010%
Op Donderdag 25 Junie 2010 het Buddy Aid op Kathu ‘n bloedskenkingsgeleentheid vir die gemeenskap gehou. Op die foto is Chantel le Roux, Neels Loots (skenker), Ansie Klemp en Lizanna Lucas van die Nasionale Bloedskenkingsdiens. Die publiek word uitgenooi om elke maand Buddy Aid se bloedskenkingsgeleentheid te ondersteun – die volgende geleentheid sal in . . . → Read More: Buddy Aid Skenk Bloed
By News Room - Reporter 4, on June 30th, 2010%
Vir ‘n geruime tyd lank skenk Namakwari Lodge se kombuis kos aan minderbevoorregte kinders in die gemeenskap. Hulle het ook te hore gekom van behoeftige gesinne in Kathu waarvoor hulle ook nou maaltye voorsien. Alle ekstra porsies wat die restaurant voorberei het, word vakuumverpak en gevries voordat dit aan hierdie gesinne afgelewer word. Namakwari . . . → Read More: Uitdaging aan Restaurante & Besighede van die Gemeenskap
By News Room - Reporter 4, on June 30th, 2010%
Op 11 Mei 2010 het die verdagte persoon ‘n plasmaskerm TV uit die manskleedkamers van die Kalahari Country Club in Kathu verwyder. As enige iemand weet wie hy is, kontak asseblief dringend vir Sersant Wiese van die Kathu Speurtak by 083 341 9924.
0 If you liked this article, please . . . → Read More: Het Jy die Persoon Gesien?
By News Room - Reporter 4, on June 30th, 2010%
Taalontwikkeling
Lees elke dag stories, laat stories deel wees van die slaaptyd roetine. Gesels oor die stories. Lees ook nie-fiksie boeke.
Speel ‘n speletjie waar die gesin in ‘n kring sit en een begin met ‘n storie, die volgende een gaan aan, totdat die laaste een die einde van die storie vertel.
Sit om die tafel en gesels met . . . → Read More: Kleuter Wenke