Our Archives

Visitor Counter

  • 57995Total reads:
  • 964Reads today:
  • 114038Total visitors:
  • 272Visitors today:
  • 1Visitors currently online:

Latest Comments

Nuwe Onderwysers by AJF

UPINGTON Drie studente van NIHE in Kimberley is tans besig met proefonderwys by die Hoërskool A J Ferreira op Upington. Vlnr is R Klein, W Z Assegaai en M M Papier. Die skool waardeer die bydraes wat die studenteonderwysers lewer tot die heil van die skool. Hulle geesdrif en toegewydheid jeens hul toekomstige beroep maak hulle ‘n aanwins vir die Onderwys. Foto: SCHUUR

Die proefonnies van AJF

Die proefonnies van AJF

1 comment to Nuwe Onderwysers by AJF

  • Schuur

    Hi Judy

    Baie dankie dat vir die plasing. Die Proefonnies groet ons vandag en hulle is baie in hul noppies oor die kleurvolle pic.

    Weereens baie dankie lekker naweek vir die hele span.

    Schuurgroete