By News Room - Reporter 1, on May 6th, 2010%
Ons kyk vandag na die volgende deel van “gebede wat werk”. Psalm 37:4 sê die volgende: “Verlustig jou in Hom, dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.” Hierdie “verlustig” beteken letterlik “geniet Hom in jou lewe, wandel met Hom, ervaar Hom, vind jou blydskap en jou vreugde in Hom.” Wanneer ‘n . . . → Read More: Die weg na die lewe …Gebed wat werk Deel 3
By News Room - Reporter 1, on March 25th, 2010%
In die eerste boodskap in hierdie baie belangrike reeks lering oor ‘n baie kontroversiële boodskap van ons tyd, het ons die kragteloosheid gesien wat die wet besit om enige gelowige tot saligheid of redding te bring. Een boodskap is duidelik uitgespel naamlik die hopeloosheid van die wet om enigiemand regverdig te verklaar voor die . . . → Read More: Wet en Genade / Wet of Genade Deel 2
By News Room, on January 27th, 2010%
Daar word ‘n heerlike mannekamp vanaf 11 – 14 Maart 2010 tussen die Kalahari-duine aangebied. Die eregaste is Mnr Adriaan Vlok en Pastoor Rooies Strauss. Ons vertrek op Donderdag 11 Maart om 10:00 vanaf Kimberley en slaap die aand op Grootdrink. Daar sal ons ‘n heerlike swem in die Oranjerivier geniet en lekker braai . . . → Read More: Mannekamp in die Kalahari
By News Room - Reporter 1, on January 27th, 2010%
Ons gaan vandag verder met die huidige lering wat betref die saligsprekinge van ons Verlosser. Hy het gekom om ons te leer uit die Woord. Wanneer ons Sy lering ontvang in ons harte, sal ons geleidelik Sy koninkryk laat kom soos voorgeskryf in die Onse Vader gebed wat ons Meester aan Sy dissipels geleer . . . → Read More: Ons Meester se Bergpredikasie – Deel 12
By News Room, on January 20th, 2010%
Daar word ’n heerlike mannekamp vanaf 11 tot 14 Maart tussen die duine in die Kalahari aangebied met eregaste, Adriaan Vlok en Rooies Strauss. Hulle vertrek Donderdag 11 Maart, vanaf Kimberley om 10:00. Hulle slaap Donderdagaand op Grootdrink. Ons gaan ‘n lekker swem geniet in die Oranjerivier. Die aand word daar lekker gebraai en . . . → Read More: Mannekamp in die Kalahari
By News Room - Reporter 1, on December 17th, 2009%
Ons het aan die einde gekom van nog ‘n jaar se lering in hierdie afdeling van ons streekskoerant. Ek wil elkeen bedank vir die navrae wat u gerig het, die gebedsversoeke wat daar was en die hulp wat ons kon bied in sekere gevalle. Ek kan nie altyd hulp aanbied nie, maar ek kan . . . → Read More: Kom ons neem ons heerskappy terug . . .
By News Room, on December 15th, 2009%
Die Hervormde gemeentes van Kathu, Postmasburg en Kuruman het besluit om ‘n groot projek aan te pak om fondse in te samel, sodat die kerk sy bediening in die omgewing sinvol kan uitvoer. Die onderskeie gemeentes het besluit dat daar op Saterdag 29 Mei 2010 ‘n groot fees gehou gaan word in Kathu by . . . → Read More: Kameeldoring Karnaval 29 Mei 2010
By News Room, on December 9th, 2009%
Sedert 1994 is 16 Desember Versoeningsdag. Die Predikante Forum van Kathu het besluit om `n interkerklike erediens op 16 Desember 2009, op Versoeningsdag, te hou by die Hoërskoolsaal te Kathu om 09:00. By die beplanningsvergadering was die N.G.kerk, Gereformeerde kerk, A.G.S., V.G.K. en V. E. K. verteenwoordig. Hierdie gemeentes nooi die hele gemeen-skap van . . . → Read More: VIR DIE EERSTE KEER OP KATHU: 16 DESEMBER
By News Room - Reporter 1, on December 3rd, 2009%
Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word.” Van ‘n sagmoedige gees het ons onder andere gesien dat dit beteken “om ‘n leerbare gees te hê-ontvanklik te wees vir lering uit die Woord.” Die beginsel hierin is dat wanneer ‘n mens ‘n leerbare gees besit vir die . . . → Read More: Ons Meester se Bergpredikasie – Deel 9
By News Room, on December 2nd, 2009%
Big Monday happens once a month, on a Monday evening when people from all races, ages and denominations come together to worship God. Big Monday started in the Royal foods kitchen area with +- 50 in attendance and in just a few months moved to Kathu College, now with +- 250 in attendance. Many . . . → Read More: TURNING YOUR BLUE MONDAY INTO A BIG MONDAY