Our Archives

Visitor Counter

  • 57958Total reads:
  • 927Reads today:
  • 114028Total visitors:
  • 262Visitors today:
  • 1Visitors currently online:

Latest Comments

Landlopers van Sishen Atletiekklub Presteer

‘n Paar van Sishen Atletiekklub se landloopatlete het gekwalifiseer om op 14 Augustus 2010 aan die AGW Landloop Kampioenskappe te Landbouskool in Jan Kempdorp deel te neem. Die atlete het baie goed gevaar en uitslae was as volg: Rika van Dyk eerste plek Senior Dames 35-39 (4km), Elridge de Koker vierde plek Senior mans . . . → Read More: Landlopers van Sishen Atletiekklub Presteer

Atlete Gekies vir die AGW Landloop

Die volgende atlete van Sishen Atletiekklub is gekies vir die AGW Landloop span: Rika van Dyk, Senior Dames 35-39 (4km), Zandria van Dyk Dogters, 16/17 (4km) en Leandré van Dyk, Dogters 14/15 (4km). Die atlete het voldoen aan die AGW Landloop standaarde en hulle gaan op 11 September 2010 deelneem aan die ASA SA Landloop . . . → Read More: Atlete Gekies vir die AGW Landloop

Kathu Martial Arts Academy Blink Uit by Nasionale Kampioenskappe

Shihan Pieter met die deelnemers van Kuruman. Foto: Marizaan Verster

Na twee uitmergelende dae van kompetisie gedurende die naweek van 6-7 Augustus 2010, het die karatekas van Kathu Martial Arts Academy teruggekeer met uitstekende prestasies. 33 van die klub se lede het aan die SA Nasionale Martial Arts Kampioenskappe in Stellenbosch gaan deelneem. Daar . . . → Read More: Kathu Martial Arts Academy Blink Uit by Nasionale Kampioenskappe

Gamaraga Resiesduif Klub Uitslae

Middelburg 2 Jaar Oud 465 km: D Barnard 1, 2, 8; P Van der Heever 3; Alex Familie 4, 5; Roodt Hokke 6; M Kotze 7; E Roodt 9 en Barnard Hokke 10. Middelburg 2 Ope: W Loock 1, 7, 9; D Barnard 2, 4; E Roodt 3, 6 ,10; Barnard Hokke 5 en . . . → Read More: Gamaraga Resiesduif Klub Uitslae

Sishen Atletiekklub Naellope Kursus

Kathu Drie van Sishen Atletiekklub se naellopers het vanaf 5 Julie tot 9 Julie 2010 aan die Bloemfontein Excellentè Atletiekklub se afrigtingskliniek deelgeneem. Dit was ‘n baie leersame en genotvolle kamp, waar hul saam met van die land se room geoefen het. Al drie atlete, Tanieta Olivier (400m, 400m Hekkies), Jean Pretorius (400m, 400m . . . → Read More: Sishen Atletiekklub Naellope Kursus

Sishen Atletiekklub Landloop

KATHU Op 17 Julie 2010 het ‘n paar van die atlete van Sishen Atletiekklub aan die Talent ID te Andalusia deelgeneem. Die atlete het baie goed gevaar en uitslae is as volg: Rika van Dyk het eerste plek behaal in die afdeling Senior Dames 35-39, Elridge de Koker derde plek en brons medalje by . . . → Read More: Sishen Atletiekklub Landloop

Gamagara Resiesduif Klub Uitslae

Middelburg 1 Jaar Oud 465 km: M Kotzé 1; E Roodt 2,9; W Loock 3,5,6,10; Alex Familie 4,7 en P van den Heever 8. Middelburg 1 Ope: M Kotzé 1,3,4; Roodt Hokke 2,8,10; P van den Heever 6,7 en W Loock 5,9.

1 If you liked this article, please . . . → Read More: Gamagara Resiesduif Klub Uitslae

Gamagara Resiesduif Klub Uitslae

Hanover 2 Jaar Oud: W Loock 1,5; E Roodt 2,9; D Barnard 3; Roodt Hokke 6; Barnard Hokke 7 en M Kotzé 4,8. Hanover 2 Ope: W Loock 2,5,7,10; E Roodt 3; Roodt Hokke 1,4,9; P van der Heever 8 en M Kotzé 6.

0 If you liked this article, please . . . → Read More: Gamagara Resiesduif Klub Uitslae

Fauresmith Uithourit

Vir die perdeklublede wat aan die SA Nasionale Kampioenskappe te Fauresmith deelgeneem het, baie geluk, sowel as aan die “grooms”

wat hard gewerk het! Julle het voorwaar hoë prestasies behaal.

Lizzie Zietsman is ook in die Noord-Kaap Griekwaland-Wes liggewigspan opgeneem en het ook haar Noord-Kaap Griekwaland-Wes kleure verwerf. Hannes Liebenberg was as liggewig . . . → Read More: Fauresmith Uithourit

Plaaslike ‘Wêreldbeker’ Reuse Sukses!

KATHU Op 11 Julie 2010 het Kathu gemeenskap hul eie informele sokker Wêreldbeker op die rugbyveld gehou. Meer as 25 spanne het deelgeneem – 5 spelers aan ‘n kant (met 2 reserwes) het op ‘n kleiner sokkerveld gespeel. Dit was bibberkoud maar die spangees en samewerking was warm! Vanaf 13:00 tot 19:15 het ons “Wêreldspanne” meegeding. Die wenspan was . . . → Read More: Plaaslike ‘Wêreldbeker’ Reuse Sukses!