Our Archives

Visitor Counter

  • 63421Total reads:
  • 457Reads today:
  • 115313Total visitors:
  • 112Visitors today:
  • 1Visitors currently online:

Latest Comments

Loslitdag Vet Pret op Kathu

Loslitdag op Kathu was weer in styl gevier deur veral besighede en geld is ingesamel vir diegene met gestremdhede.  Die haarsalon Going Bananas geleë in Kathu se Village Walk mall het oorboord gegaan en alle reëls van kleurkombinasies oorskry – net vir die pret !  Van links na regs is Natasha Raath, Elsabé vd . . . → Read More: Loslitdag Vet Pret op Kathu

GAMAGARA MUNICIPAL MANAGER CHARGED WITH FRAUD & CORRUPTION

Cornelius Joachim – Municipal Manager of Gamagara local municipality.

The Municipal Manager of Gamagara local municipality, Cornelius Joachim (51) was arrested on Wednesday 01 September 2010 and appeared in the magistrate’s court in Kathu on charges of alledged fraud and corruption relating to the disappearance of R250000 earmarked for road repairs.  Maria Freeman (41) . . . → Read More: GAMAGARA MUNICIPAL MANAGER CHARGED WITH FRAUD & CORRUPTION

Kathu Perdeklub Doen Dit Weer

Op 14 Augustus 2010 is ‘n uiters geslaagde Bosresies op Kathu gehou waaraan verskeie resiesperde vanuit Noord-Kaap en Noord-Wes provinsie deelgeneem het. Hulle het meegeding om ‘n prysgeld van R25 000. Tussen die wedrenne is daar ook verskeie boeresport items vir kinderruiters aangebied. Die Kathu publiek het die byeenkoms baie goed ondersteun en die . . . → Read More: Kathu Perdeklub Doen Dit Weer

MIXED REACTION TO PROPOSED MEDIA TRIBUNAL

The government’s proposed secrecy legislation was a “sickening” throwback to the apartheid era, writer André Brink said on Tuesday 31 August 2010.  He was speaking in Cape Town at the launch of a statement opposing the Protection of Infor-mation Bill, endorsed by more than 180 civil society organi-sations and some 400 indivi-duals.  Mr Brink . . . → Read More: MIXED REACTION TO PROPOSED MEDIA TRIBUNAL

Khumani Ontvang Nuwe Brandbestrydingsvoertuie

Op Woensdag 25 Augustus 2010 het Assmang Khumani ‘n splinternuwe brandweerwa en nooddiensvoertuig ryker geword. Die brandweerwa, die Warrior, is ‘n 4×4 voertuig wat ‘n maksimum van 280 perdekrag en waterkapasiteit van 3200 liter het. Die pompkapasiteit is 3 000 liter per minuut en het ‘n tweeledige drukfunksie: laedruk het ‘n maksimum van 16.5 . . . → Read More: Khumani Ontvang Nuwe Brandbestrydingsvoertuie

NO END TO STATE WORKERS’ STRIKE

Cosatu Threatens “Total Shutdown”

South Africa’s biggest labour federation Cosatu on Tuesday 24 August 2010 threatened to expand the state workers’ strike next week to all of its members, which could deal a heavy blow to manufact-uring in Africa’s largest economy.  A top Cosatu official said the expanded strike could take place from next Thursday . . . → Read More: NO END TO STATE WORKERS’ STRIKE

Interjol Groot Sukses

Die Interjol tussen Hoërskool Duineveld en Hoërskool Upington op Upington het vanaf 10 – 14 Augustus 2010 plaasgevind. Die geleentheid was ‘n groot sukses. Hierdie jaar het Duineveld uitstekend presteer en is dit weer die eerste keer sedert  2007 dat hulle wen.  Besoekers het van heinde en verre gekom en die gees onder die . . . → Read More: Interjol Groot Sukses

Pikkie Pret hou Rugbydag

Pikkie Pret Kleuterskool op Kathu het op Vrydag 30 Julie 2010 ‘n rugbydag gehou. Die geleentheid het afgeskop met die Pikkie Pret pom-poms se helderkleurige optrede. Hierna het die rugbymanne in vier spanne teen mekaar meegeding in ‘n taai rugby wedstryd. Selfs die pappas het hul staal probeer wys teen die taai rugbymanne, maar . . . → Read More: Pikkie Pret hou Rugbydag

KUMBA ADOPTS ANGLO AMERICAN BRANDING

Kumba Iron Ore has been incorporated un-der the Anglo Ameri-can brand.  It was announced by the CEO of Kumba Iron Ore, Chris Griffith.  This brings Kumba in line with the other business units in the Anglo American plc group.  The Kumba Iron Ore Board agreed to adopt the Anglo American brand as from 01 . . . → Read More: KUMBA ADOPTS ANGLO AMERICAN BRANDING

Opgradeerde Postmasburg Kruising Amptelik Geopen

Op Dinsdag 03 Augustus 2010 is die R325/385 kruising (Beeshoek/Kimberley/Kathu/Postmasburg kruising) amptelik geopen. Assmang, in samewerking met Kolomela en Tsantsabane munisipaliteit, was verantwoordelik vir die projek. Die geleentheid is deur verskeie belanghebbendes, soos Mev Hazel Mothibi (Burgemeester van Tsantsabane munisipaliteit), Me M Z Mjila (Uitvoerende Burgemeester van Siyanda distriksmunisipaliteit) en die gemeenskap bygewoon. Die . . . → Read More: Opgradeerde Postmasburg Kruising Amptelik Geopen