Our Archives

Visitor Counter

  • 63483Total reads:
  • 519Reads today:
  • 115340Total visitors:
  • 139Visitors today:
  • 1Visitors currently online:

Latest Comments

Kathu Leerders Presteer by Expo

Op Donderdag 19 Augustus 2010 is die Noord-Wes Kaap streek expo gehou. James Garisch (links), ‘n Graad 6 leerder ook van Laerskool Kathu, het met “Impak van Asteroides en Meteoriete op die Aarde” ‘n goue medalje vewerf. Hy het ‘n merietetoekenning gekry en ‘n wetenskaplike sakrekenaar en ‘n 4GB “flash disk”  gewen. Baie geluk . . . → Read More: Kathu Leerders Presteer by Expo

Laerskool Kathu Karate Presteerders

Die volgende leerders van Laerskool Kathu het die volgende karate prestasies behaal: Ere kleure – Waldo Wessels , Lourenco van der Merwe en Mar- Louise Pretorius. Half Ere kleure Jesmin April, Shanice April, Ziyanda Rasinous, Elzanno Koloi, Liché Prinsloo, Will Steenkamp, Ronald Moroni, Zander Smit, Juvanley Korabie, Hilary Daries en Ghether Fries. Baie geluk!

0 . . . → Read More: Laerskool Kathu Karate Presteerders

Netbalspeler Presteer

Na-Leth van Niekerk, ‘n leerder van Laerskool Kathu, het half-erekleure verwerf toe sy onlangs in Johannesburg deelgeneem het as lid van die Robyne netbalspan. Baie geluk!

0 If you liked this article, please . . . → Read More: Netbalspeler Presteer

Laerskool Kathu Tennispeles Hou Naam Hoog

Twee leerders van Laerskool Kathu, Henry Wolstenholme en Mariné Vos het die Noord- Kaap span Augustus verteenwoordig in Welkom en baie goed gevaar. Baie Gekuk!

0 If you liked this article, please . . . → Read More: Laerskool Kathu Tennispeles Hou Naam Hoog

Kathu Classic Tennis Toernooi

 KATHU Die Laerskool Kathu se jaarlikse tenniskampioenskappe het op Vrydag 30 Julie 2010 plaasgevind. Daar was 41 inskrywings in totaal. Dit is ‘n baie goeie begin vir vanjaar se tennisseisoen. Die volgende leerders ontvang dan pryse volgens die ouderdomsgroep waarin hulle gespeel het: Dogters o/14 Kampioenskapwenners: Annerie Steyn (1ste), Chantelle Botha (2de) en Chanté . . . → Read More: Kathu Classic Tennis Toernooi

Tennisspeler Skitter

Henry Wolstenholme van Laerskool Kathu het op 10 – 12 Junie 2010 deelgeneem aan die Vrystaat Mini 3 Junior Ope tennistoernooi te Bethlehem. Ongeveer 90 spelers het aan die toernooi deelgeneem van o/12 tot o/18. Henry het in die o/14 ouderdomsgroep gespeel (daar was nie o/13) en het die derde plek behaal in die . . . → Read More: Tennisspeler Skitter

Laerskool Kathu se Top 10

KATHU Op 22 Julie 2010 is die jaarlikse Top 10-aand by Laerskool Kathu in die Stoffel Fouché saal gehou. Baie geluk aan die volgende leerders!

Graad 4 1: Mariné Vos, 2: Farron Eland, 3: Cornelia Reyneke, 4: Aldo Jensch, 5: Lisa Coetzee, 6: Nadine Botha, 7: Natasha Swart, 8: Anria Wolstenholme, 9: Herman van . . . → Read More: Laerskool Kathu se Top 10

Turke van Laerskool Kathu wen!

Die o/13B Remax Kathu Turke van Laerskool Kathu het op Vrydag 23 Julie 2010 die rugby wedstryd teen Wrenchville uitstekend gewen. Hulle het deurgedring na die Van Druten-finale. Baie geluk aan die Turke en hul afrigters met ‘n goue wen.

0 If you liked this article, please . . . → Read More: Turke van Laerskool Kathu wen!

Laerskool se Fifa Wêreldbeker Wenners

Kathu Laerskool Kathu het in die twee weke van die tweede kwartaal ‘n Sokker Geesdriftige-kompetisie geloods waar elke klas ‘n land in die Wêreldbeker, asook ‘n Bafana Bafana sokker speler verteenwoordig het. Laerskool Kathu het die kompetisie met geesdrif aangepak. Geluk aan die Graad 3.2 en Graad 4.4 wat die klaskompetisie gewen het. Daar . . . → Read More: Laerskool se Fifa Wêreldbeker Wenners

Laerskool Kathu se Gholfster

Kathu Christof Swanepoel het drie toernooie in Bloemfontein gespeel die afgelope wintervakansie waar hy in al drie toernooie tweede plek gekry het. Hy het ook ‘n interprovinsiale toernooi in Worcester gespeel waar hy vir die o/13 seuns in die Noord–Kaap/Vrystaat span gespeel het. Hy het ‘n tiende plek verwerf uit 42 spelers. Baie geluk!

. . . → Read More: Laerskool Kathu se Gholfster