By News Room - Reporter 4, on August 10th, 2010%
POSTMASBURG In the Kathu Gazette of 31 July 2010 a press release from the Communication Officer of the Tsantsabane municipality appeared with the heading Tsantsabane Mayor Launches Important Social and Labour Plan Project. When released information to the media , there are a few important aspects to be aware of which are to be relevant . . . → Read More: Press Release About Traffic Lights in Postmasburg Questioned
By News Room - Reporter 4, on August 10th, 2010%
Ek lees nou Elizabet de Waal se brief (Kathu Gazette 31 Julie 2010) oor haar ontevredenheid rondom beskikbare poste. Ons het nou weer ‘n ander tipe ontevredenheid hier in Postmasburg. Omdat werk so skaars is, is daar so 20 dames uit die swart woongebiede wat vir ‘n inkomste Tupperware verkoop. Dit het vir ‘n paar . . . → Read More: Ontevredenheid in Postmasburg
By News Room - Reporter 4, on July 29th, 2010%
Aan die Mynbestuurders – Khumani en Kumba Myn:
Hiermee wil ek graag my brief van ontevredenheid aan elkeen van u, sowel as enigeen in die publiek wat soos ek voel, rig. Ek is gebore in Kaapstad maar woon al ‘n geruime tydjie in die Noord-Kaap. Ek het by Saldanha Staal die pos beklee van weegbrug-beampte . . . → Read More: Ontevredenheid Rondom Aansoek om Beskikbare Poste
By News Room - Reporter 4, on July 29th, 2010%
Opgewonde begin ek my gastelys opstel, ek maak flink planne van hoe die tafels gaan lyk, wat ons gaan eet en ai, al daardie lekker tintelopgewonde regmaak vir ‘n groot do! Ons doen moeite met die kaartjies, die aflewering daarvan, die opvolg en vra of jy kom… en intussen wikkel ons soos miere om . . . → Read More: Jy is Genooi!
By News Room - Reporter 4, on June 17th, 2010%
Inwoners in Kathu sal weet dat sinkgate in die strate ‘n gereelde probleem is. Baie mense is gou om te kla, maar sal liewer kla as om self iets aan die situasie te doen. In ons straat is daar 3 sinkgate wat vir ‘n geruime tyd nie deur die Munisipaliteit reggemaak is nie. Nadat . . . → Read More: Ag nee wat, Kathuters!
By News Room - Reporter 4, on May 26th, 2010%
Ek skryf hierdie brief na aanleiding van die openbare vergadering wat gereël is sodat die publiek van Kathu eerstehands kon verneem wat die munisipale raad beplan vir Kathu in die boekjaar 2010/2011. Hierdie vergadering was goed geadverteer en baie persoonlike uitnodigings was gedoen. Met die eerste vergadering wat gereël was het net vyf mense . . . → Read More: Moenie Kla oor Dienste in Kathu
By News Room - Reporter 4, on May 26th, 2010%
Inwoners van Kathu is keelvol vir die gemors en stank buite hul huise. Boonop stoot die afval binne die huise in toilette op en maak dit die situasie ondraaglik. Hierdie situasie is die gevolg van twee rioolpompe op die hoek van Lemoendoring en Suidwesdoringstrate wat sedert 16 Mei 2010 onklaar geraak het en nog . . . → Read More: Kathu Inwoners Keelvol
By News Room - Reporter 4, on May 26th, 2010%
Ek is baie onsteld oor die uitermate hoë pryse wat ’n mens moet betaal vir veeartsenydienste. Ek besef dit is ’n gespesialiseerde diens soos ’n algemene mediese praktisyn, maar hulle fooie is so hoog dat ’n mens dit maar sal moet oorweeg om ’n dier eerder te laat doodgaan as om na die veearts . . . → Read More: Diere Meer Werd as Mense
By News Room - Reporter 4, on May 26th, 2010%
Die foto van Postmasburg 17:00 verkeer in die 14 Mei 2010 uitgawe van Kathu Gazette is erg. Dit is maar een van die dinge wat raakgesien word. Die trokke wat by Bimbo’s (7 Eleven) langs die pad parkeer, stel nie net die inwoners, maar ook die wat deur die dorp ry in gevaar. Die . . . → Read More: Hoe Nou?
By News Room - Reporter 4, on May 20th, 2010%
Dit was met ‘n bang hart dat ek op 7 Mei 2010 vir die geboorte van my eersteling die deure van Kathu Medi-Clinic binnegestap het – bang omdat ek nie geweet het wat op my wag nie en omdat die geboorte van ‘n kind ‘n groot gebeurtenis is waartydens baie kan verkeerd gaan. Groot . . . → Read More: Dankie Kathu Medi-Clinic