By News Room - Reporter 4, on September 9th, 2010%
KATHU Gedurende ‘n klein geselligheid wat op Vrydagmiddag 03 September 2010 plaasgevind het, is die nuutherstelde huis van Chris en Annatjie Coetzee van Mopanilaan 35 op Kathu amptelik aan hul terugoorhandig. Die Seremonie-meester, Casper Du Plessis, het vertel hoe die ramp op Donderdag 20 Augustus omstreeks 06:00 die oggend plaasgevind het. Die dakteëls, plafonne . . . → Read More: Gemeenskap Oorhandig Herstelde Huis
By News Room - Reporter 4, on September 9th, 2010%
KATHU Kort nadat dit bekend geword het dat Jacques Pretorius (27) van Vlamboomstraat Kathu oorlede is, het hulp begin instroom soos alleen die inwoners van Kathu dit doen. Jacques het nie meer kans gesien vir die lewe nie. Sy verloofde, Leana Weynecke, het op sy liggaam afgekom by die leë huis langsaan. Die begrafnis . . . → Read More: Jong Man Tragies Oorlede
By Editor, on September 9th, 2010%
Collaboration is one of Anglo American Kumba Kolomela mine’s core values and they prove this by emphasising that they care, respect and work together regardless of background or position in life. Health is one of Government’s top priorities and Kolomela is feeling the impact thereof, even on its own doorstep. Recently, the local Tsan-tsabane . . . → Read More: Kolomela Mine – True Believer in Public Private Partnerships
By Editor, on September 9th, 2010%
POSTMASBURG
Op 04 September 2010 het ‘n span DA-lede uit Postmas-burg , vergesel van Mnre Dirk Stubbe (Kiesafdelingshoof) en Gerald Benjamin (Koördineerder Volhoubare Ontwikkeling) uit Kimberley en Johannes de Klerk (Kiesafdelingsbestuurder) van Uping-ton, inligtingstafels in Postdene en in Postmasburg gehad. Weens die probleem met effektiewe staanplek in die dorp, waar alle lede van die publiek . . . → Read More: DA Voorsien Inligting
By News Room - Reporter 4, on September 9th, 2010%
KATHU Op 24 en 25 September 2010 is Kathu se plaaslike sangsensasie, Hendrik Spangenberg, te siene by die Kalahari Kuierfees op Upington. Hendrik sal beide oggende om 10:00 by die Absa verhoog te siene wees. Aanhangers kan uitsien na ‘n musiek keurspel wat oud en jonk sal bekoor van Gerhard Steyn se Baby Tjoklits . . . → Read More: Plaaslike Sangsensasie
By News Room - Reporter 4, on September 9th, 2010%
KATHU Leona Goodchild-Roos het haar oogkundige oplei-ding by RAU voltooi en vir 6 maande by ‘n nuwe praktyk op Nelspruit gewerk. Op 04 September 1995 maak sy saam met haar pa, Len Goodchild haar praktyk op Kathu oop waar Capitec nou is. In 2000 betrek hulle die perseel waar hulle tans is. In Januarie . . . → Read More: LG Oogkundiges 15 Jaar Oud!
By News Room - Reporter 4, on September 9th, 2010%
KURUMAN Die Elim bediening wil graag vir Kathu Locksmith en Signs bedank vir die pragtige kerk advertensie bord wat hulle geskenk het. Hulle glo dat hulle in die toekoms bande sal knoop en wonderlik saam sal werk. Gods rykste seën.
0 If you liked this article, please . . . → Read More: Bedanking
By News Room - Reporter 4, on September 9th, 2010%
DINGLETON Die St Mark’s gemeente op Dingleton het op Vrydag 3 September 2010, ‘n dinee en modevertoning aangebied. Die dames van 40 jaar en ouer het in formeel en informele drag gemodelleer. Elke tafel het ‘n gasvrou gehad. Die funksie was ‘n fondsinsameling ten bate vir hul jaarlikse family weekend. Intussen is die gaste . . . → Read More: Mev Naughty 40
By Editor, on September 9th, 2010%
Anglo American Kumba Iron Ore, and BHP Billiton in partnership with Moshaweng local municipality launched the Moshaweng Local Economic Development (LED) strategy on Friday 03 September 2010. The strategy was developed on research done by the Underpressure Agency for Heritage Training and Development, led by Giselle Baillie. The study which commenced in 2009, concentrated . . . → Read More: Launch of LED Strategy for Moshaweng Municipality
By News Room - Reporter 4, on September 9th, 2010%
POSTMASBURG Die Dakbrekers beeld die Evangelie uit deur middel van dans en drama om die Woord op ‘n passievolle wyse oor die lengte en breedte van die Noord-Kaap uit dra. Hierdie groep bestaande uit meestal getroude mense is deel van die Volle Evangelie Kerk in Port Nolloth onder die bekwame leiding van Mev Getrude . . . → Read More: Dakbrekers Dans en Drama Groep