Our Archives

Visitor Counter

  • 57906Total reads:
  • 875Reads today:
  • 114010Total visitors:
  • 244Visitors today:
  • 1Visitors currently online:

Latest Comments

Stasiebevelvoerder doen Beroep op Gemeenskap

KATHU Die onlangse inbrake op Kathu toon ‘n positiewe afname en die Stasiebevelvoerder Luitenant Kolonel Cecelia Kgobe is trots op die gemeenskap vir hulle samewerking. ‘n Suksesvolle inhegtenisname van vyf mans  tussen die ouderdomme van 18 – 22 jaar is gemaak in verband met huisbraak en diefstal. Hierdie mans is nie van die area . . . → Read More: Stasiebevelvoerder doen Beroep op Gemeenskap

Waarskuwing

KATHU Die SAPD van Kathu wil hiermee die gemeenskap waarsku om op hul hoede te wees vir moontlike motor diewe. Dit het onder die polisie se aandag gekom dat hul ‘n nuwe metode gevind het om motors se immobiliseerders te fnuik. Sodra u u motor se immobiliseerder druk, druk hul ‘n gewone hekmotor kontrole. . . . → Read More: Waarskuwing

Driven Under the Influence of Liquor

 KATHU The SAPD OF Kathu is investigating a case of drunken driving after Jacobus Petrus Roos was arrested for driving under the influence of liquor. On 22 August 2010 at about 15:40 Constable Jonas received a complaint that there was a person allegedly driving recklessly on the Deben-Kathu road. He commanded the person to . . . → Read More: Driven Under the Influence of Liquor

Succsessful Sentences

KATHU On 11 August 2010 Fanney Kgwenyapo Lesapo was sentenced to 18 months imprisonment for House robbery which he commited on 28 July 2010 at Slovopark. The investigation officer in the case was Detective Constable Monnanyane. On 04 August 2010 Mcendisi Wilfred Nzondo was sentenced 18 months imprisonment for Shoplifting he commited on 30 June 2010 . . . → Read More: Succsessful Sentences

Polisie verskerp optrede met Feesprogram

 POSTMASBURG Die Polisie het alreeds die onlangse naweek met hul Feesprogram begin wat sal bestaan uit verskeie misdaadvoorkomingsoperasies om misdaad die doodskoot te gee in die  Postmasburg cluster, bestaande uit  Lime Acres, Daniëlskuil en Postmasburg. Volgens die Kommunikasiebeampte, Sersant Nicklaas Papier van die Postmasburg SAPD, begin hulle met volle sterkte vanaf 3 September 2010 . . . → Read More: Polisie verskerp optrede met Feesprogram

Vroue gebruik sokker om misdaad te bekamp in Ntsekilelo

 UPINGTON Die SAPS in samewerking met Regeringskommunikasie en Inligtingsisteem (GCIS) het samegespan met vroue uit die gemeenskap van Ntsikelelo (Straussburg) om sport te gebruik om die boodskap en bekamping van misdaad teen te werk. Adjudant Offisier Dimpane, Konstabels (v) C Strauss, C van Zyl en Wally Cloete (GCIS) het uitgereik na die landelike gemeenskap . . . → Read More: Vroue gebruik sokker om misdaad te bekamp in Ntsekilelo

Nasionale Vrouemaand Vieringe

PABALELLO Die Sosiale Misdaadvoorkomingseenheid is ook gedurende Nasionale Vrouemaand vieringe besig met verskeie aktiwiteite in Pabalello en omgewing. Onder leiding van Adjudant-Offisiere (v) Marina Brewis, het sy en haar kollega, Student Konstabel (v) Cynthia Malo, op 5 Augustus 2010 meisies van Pabalello Hoërskool (Graad 10-12) toegespreek oor hul waardes en sin vir die lewe. . . . → Read More: Nasionale Vrouemaand Vieringe

Misdaadslagoffers Besoek Sirkus

 PABALLELO Paballelo Polisie, onder leiding van Adjudant Offisier (v) Marina Brewis, Sersant OC Ockhuys en Student Konstabel (v) Cynthia Malo, het tesame met Departement Vervoer, Veiligheid en Skakeling, Lukas Van Der Westhuizen van Desert Palace Casino en  McLaren Sirkus uitgereik na twaalf kinders wat ernstig geaffekteer is deur misdaad en selfs in misdaad betrokke was. Hierdie . . . → Read More: Misdaadslagoffers Besoek Sirkus

Biekiewoud Kleuteskool ingebreek

POSTMASBURG Juffrou Christa van der Walt , Skoolbestuurder van Biekiewoud Kleuterskool en Dagsorgsentrum op Postmasburg was op Maandag 23 Augustus 2010 begroet met ‘n oop skool voordeur. Kwaaddoeners het besluit om hulself oor die naweek te help deur in te breek, en die skool is wanorde gelaat. Die voordeur was met geweld oopgebreek, so . . . → Read More: Biekiewoud Kleuteskool ingebreek

Housebreaking and Theft

POSTMASBURG The SAPS Postmasburg are investigating a case of Housebreaking and theft that happened on 21 August 2010 between 08:21 and 20:05 at the surgery of Dr van der Merwe situated in Blinkklip street Postmasburg. Allegedly the suspects gained entry through the bathroom window and forced the burglarbars open. They then ransacked the place . . . → Read More: Housebreaking and Theft