By News Room - Reporter 4, on September 9th, 2010%
Die drie jong manne het gewys waartoe hul in staat is deur vir die Noord-Kaap skaakspan gekies te word. Hulle gaan tydens die Desember vakansie aan die SA kampioenskappe in Pretoria deelneem. Rupert Viljoen is in die O/18 span en Francois Page en Francois Slabber in die O/16 span opgeneem. Deur Megan Loots
0 If you . . . → Read More: Veltie Skaak Blink Uit
By News Room - Reporter 4, on September 9th, 2010%
Vier gelukkige jong manne vlnr Henry Nel, Junior Burger, Jacques Thirion en Andre Esterhuyse van Hoërskool Duineveld op Upington gaan eersdaags vertrek na Loretto, Skotland, waar hulle as deel van 'n uitruilooreenkoms gaan rugby speel en skool bywoon. Baie sterkte! Deur Megan Loots
0 If you liked this article, please . . . → Read More: Wonderlike Geleentheid vir vier Veltie-manne
By News Room - Reporter 4, on September 2nd, 2010%
Agter vlnr: Mnre Silo Mashawa, Schalk van Heerden, Doctor Mabila, Raadslid S M Segedi en Ayanda Biyo. Middel en voor (in geen volgorde): Simbruner: Maqui Coetzee, Keidebees: Derrick Blom, Olyvenhoutsdrift: Kewell Esau, Frank Biggs: Breyton Mathis, Vela Langa: Valentino Mokgatle, Lukhayiso: Steven Hanise, Kalksloot: Remarco Isaacs, Oranje Oewer: Brendon Prusent, Franciscus: Will Squire, Rosendal: Gershwin . . . → Read More: Sokkerspelers se Drome word Verstewig
By News Room - Reporter 4, on September 2nd, 2010%
Op Saterdag 14 Augustus 2010 het die tweede dogtershokkiespan en die tweede netbalspan van Hoërskool Kathu aan die PUK-liga vir medium skole se Wennerdag te Kimberley deelgeneem. Die hokkiespan het teen Hoërskool Martin Oosthuizen 2-1 verloor, maar wen hul wedstryd teen Hoërskool Hartswater met 1-0. Die dogtershokkiespan eindig dus derde in die liga. Die . . . → Read More: Hoërskool se Hokkie en Netbal Nuus
By News Room - Reporter 4, on September 2nd, 2010%
With the Mpumalanga, KwaZulu-Natal and Western Cape provincial soccer play-offs done and dusted, the emphasis moved to the Northern Cape and the North West Provinces respectively. On Saturday 28 August 2010, both provinces were out to impress during their respective provincial play-offs in the 2010 Metropolitan SASFA U16 Cup. The two finalists from each . . . → Read More: Kings of the Northern Cape
By News Room - Reporter 4, on August 26th, 2010%
KATHU Die o/15 rugbyspan van Hoërskool Kathu het die afgelope Saterdag 7 Augustus 2010 gewys waartoe hulle in staat is, deur Hoërskool Martin Oosthuizen van Kakamas met 34 – 5 te verslaan. Die voor- en agterspelers het goed gekombineer, en 6 drieë in die proses gedruk. Nico van der Westhuizen (agsteman) en Dylan Walsh . . . → Read More: Kathu o/15 wen teen Kakamas
By News Room - Reporter 4, on August 26th, 2010%
KATHU Op Saterdag 24 Julie 2010 het vier netbalspanne van Hoërskool Kathu ligawedstryde gespeel teen Hoërskool Hartswater. Die uitslae is as volg: o/15A verloor 22 – 9; o/15B wen 21 – 8; o/19B verloor 19 – 13 en o/19A verloor 29 – 21. Die o/19A span het puik spel gelewer in ‘n baie spannende . . . → Read More: Hoërskool Kathu Netbal
By News Room - Reporter 4, on August 26th, 2010%
Jan-Hendrik, Francois du Toit, Robert Young en Zander Beyleveldt is in die Noord-KaapB-skietspan opgeneem. Baie geluk!
Die volgende leerders van Hoërskool Duineveld is verkies tot die Noord-Kaap se A skietspan: Agter vlnr: Le Riche du Plessis, Gerhard Steyn en Zeann Conradie. Voor vlnr: Zane Dippenaar, Claire du Plessis en Marchant le Roux (Hanlo Hayes was afwesig). . . . → Read More: Velties gekies vir NK Skiet
By Editor, on August 19th, 2010%
Die Interjol tussen Hoërskool Duineveld en Hoërskool Upington op Upington het vanaf 10 – 14 Augustus 2010 plaasgevind. Die geleentheid was ‘n groot sukses. Hierdie jaar het Duineveld uitstekend presteer en is dit weer die eerste keer sedert 2007 dat hulle wen. Besoekers het van heinde en verre gekom en die gees onder die . . . → Read More: Interjol Groot Sukses
By News Room - Reporter 4, on August 18th, 2010%
Morne Swanepoel en Hannes Maritz
Veltie Push-up boys
Anel Myburgh en Tonia Ferreira jaag die bal
Francois Kuys en Francois Hugo
Elandie Hanekom en Natasha Wrigley
Duineveld-ondersteuners
0 If you liked this article, please . . . → Read More: Groot Interjol: Velties vs Uppies 10-14 Augustus 2010